Asemskep guestfarm

Asemskep guestfarm

Category:

Product Description

Asemskep is geleë op die plaas Heydon, Middelburg, Oos Kaap.

Die huis kan 13 persone huisves.

50km vanaf Neeu Bethesda.

Kom geniet die pragtige sterrehemel, stilte, natuurskoon en vars lug.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Add Review

Add Review

Be the first to review “Asemskep guestfarm”