Sign In

Melkkan Acomodation

Melkkan Acomodation

Category:

Product Description

Melkkan is 5 km buite Welkom op die R710, Butfontein/Bloemfontein/Kaap roete.

Melkkan is in 2014 begin op die familie plaas Silwerstraal en bied unieke ou wêreldse sjarme met ‘n onverdunde plattelandse hartlikheid aan elke besoeker

Melkkan beskik oor baie unieke Geriewe vir die wat moeg is vir die gewone wegbreek:

  1. Staproetes:  Kom stap gerus vroegoggend tussen die wild of geniet ‘n laatmiddag sons ondergang
  2. ‘nPlaas Restuarant oop 7 dae ‘n week met ‘n “Onthou-Kos Spyskaart
  3. Hope plaas pret vir kinders en sluit in Ziplines, modderkombuis, hindernis baan, speelpark en swembad
  4. Oornag hutte met unieke ablusie-blokke
  5. Kraft winkel met handgemaakte geskenke
  6. Trouveneu in ou melkstalle met ‘n belofte bos
  7. ‘n Piekniekbos
  8. Koester plekkies in ou-wêreldse eenvoud wat ‘n leeftyd se onthou wegbêre

Breek weg van die werkkoors in die stad en vat die 3 km grondpad en ry totdat die stofstreep agter jou die werklikheid agter jou toewarrel op Melkkan

Reviews

There are no reviews yet.

Add Review

Add Review

Be the first to review “Melkkan Acomodation”